Ons verwag dikwels dat die lewe volgens sekere reëls moet werk. Doen die regte ding en alles sal uitwerk. Maar wat gebeur wanneer die lewe nie so verloop nie?
In ons reis deur Prediker help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons ontdek hoe wysheid lyk wanneer die lewe ingewikkeld raak, wanneer vrae onbeantwoord bly en wanneer God se pad nie altyd maklik verstaanbaar is nie. #eKerk #Boodskap
Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör
ekerk. Innehållet i podden är skapat av ekerk och inte av,
eller tillsammans med, Poddtoppen.