Hierdie maand kuier ons saam met die uiterse inspirende Jacqueline de Lange van die #GoodMoodClub in Pretoria.

 

Jacqueline is as oudiometris, maak sy so groot verskil in verskeie aftree-oorde en ouetehuise in Pretoria.  Vandag kuier ons saam oor die stories van die senior volwassenes en die wonderwerke wat sy en haar span elke dag sien.

 

Indien jy wil betrokke raak, kan jy Jacqueline direk skakel by 072 592 6122

Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör ekerk. Innehållet i podden är skapat av ekerk och inte av, eller tillsammans med, Poddtoppen.