Ons wag dikwels vir die groot oomblikke van die lewe. Tog ontmoet God ons dikwels in die gewone, die alledaagse en die eenvoudige gawes van elke dag.
𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons ontdek hoe God se goedheid sigbaar word in die gewone ritmes van die lewe, en hoe ons met oop hande kan leef vir die gawes wat Hy vandag gee.
Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör
ekerk. Innehållet i podden är skapat av ekerk och inte av,
eller tillsammans med, Poddtoppen.