Die lewe bestaan uit seisoene. Tye van vreugde en tye van verlies. Tye van bou en tye van afbreek. Prediker herinner ons daaraan dat wysheid nie begin wanneer ons alles verstaan nie, maar wanneer ons God leer ken te midde van die wisselvalligheid van die lewe.
In die tweede week van ons reis deur Prediker help 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 ons ontdek hoe 'n dieper kennis van God ons leer om die lewe met groter wysheid, perspektief en vertroue te lees.
Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör
ekerk. Innehållet i podden är skapat av ekerk och inte av,
eller tillsammans med, Poddtoppen.