Ons dink dikwels groot oomblikke verander ons lewens. Maar Prediker herinner ons dat dit baie keer die klein, alledaagse keuses is wat oor tyd die grootste verskil maak.

In die laaste week van ons reis deur Prediker help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons ontdek hoe wysheid gevorm word in die gewone van elke dag, en hoe die klein keuses wat ons maak uiteindelik die rigting van ons lewens bepaal. #eKerk #Boodskap

Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör ekerk. Innehållet i podden är skapat av ekerk och inte av, eller tillsammans med, Poddtoppen.