Ons almal dors na iets. Betekenis. Rus. Aanvaarding. Hoop. Maar baie dinge belowe vervulling sonder om ons werklik te versadig. 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons nadink oor die diep dors van die menslike hart, en hoe Jesus ons nooi na die enigste water wat werklik lewe gee. Rss Apple Podcaster →