WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying. Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is. Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede. Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ekjyonspodcast@gmail.com Rss Apple Podcaster →