Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ekjyonspodcast@gmail.com Rss Apple Podcaster →