Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte. Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel. Kom leer wat die gewoonte jou regtig kos en hoe om op te hou. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ekjyonspodcast@gmail.com Rss Apple Podcaster →