Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!
Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör
William Sezoe. Innehållet i podden är skapat av William Sezoe och inte av,
eller tillsammans med, Poddtoppen.