Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!

Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör William Sezoe. Innehållet i podden är skapat av William Sezoe och inte av, eller tillsammans med, Poddtoppen.