Daar is ‘n vrees wat binne talle Afrikaners in die buiteland skuil: “Wat as ek teruggaan, maar nie werk kry nie?”
Jy het dalk ’n CV wat van jou internasionale sukses getuig. Jy’t dalk al vir reuse-maatskappye gewerk, verskillende tydsones bestuur… maar hoe klink en lyk dit in Afrikaans? In Suid-Afrika?
In dié episode van Grenslose Geselsies gesels Marisa Engelbrecht Mandy Thackwray van Solidariteit Werk oor realistiese werksgeleenthede, sektore wat groei, en hoe jy jouself kan voorberei sodat jy nie weer onder hoef te begin nie. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste
Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör
SB Trust. Innehållet i podden är skapat av SB Trust och inte av,
eller tillsammans med, Poddtoppen.