Avsnitt Boeke van die profete 22: Daniël en sy vriende in die koning se paleis Bybelstories in Afrikaans Spela Dela
Ons begin met die boek van Daniël. In Daniël 1 lees ons van die vier jongmanne uit Juda wat vir 10 dae net groente geëet het - met positiewe gevolge! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show Rss Apple Podcaster →