Siel
Avsnitt

Stap saam met my in ‘n Woud…

Dela

Waarom sal mens ‘n woud-meditasie doen? Die natuur het ‘n kalmerende ivloed op jou en hierdie meditasie help om spanning te verlaag.

Soos wanneer jy diep in ‘n woud gaan sit en na geluide van voëls en die ritsel van blare tussen die bome luister…

Jy voel beskermd. Ons raak ook ontslae van spanning in die lyf, deur ‘n ‘body scan’, wanneer jy bewus raak van elke deel van jou ligaam en algaande ontspan. Afrikaans.Radio · siel

Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör Afrikaans.Radio. Innehållet i podden är skapat av Afrikaans.Radio och inte av, eller tillsammans med, Poddtoppen.