Episode 23. Hoofstuk 19: Wisseling en subkategorieë (Gerhard van Huyssteen en Jana Luther). Sommige mense raak ongedurig omdat die Taalkommissie wisselvorme vir sommige woorde in die AWS aanbied, terwyl ander mense dit juis verwelkom. In hierdie episode ondersoek ons die belangrikste kategorieë waar wisselvorme sistematies voorkom. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Podden och tillhörande omslagsbild på den här sidan tillhör Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA). Innehållet i podden är skapat av Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) och inte av, eller tillsammans med, Poddtoppen.